Boer soek ‘n Vrou, the popular reality series where eligible farmers are tasked in finding their ideal partner, is in it’s 12th season!

Boer Soek ‘n vrou is ‘n werklikheidsreeks wat al vir 12 jaar lank suksesvol liefde vir ons land se Boere soek en vind. Gebasseer op die Australiaanse formaat televisiereeks “Farmer wants a wife”, kry 10 nuwe boere elke jaar ‘n kans om hul toekomstige lewensmaats deur die reeks te ontmoet, en wanneer dit by die liefde kom, is daar nooit ‘n saai oomblik nie.

boer-soek-n-vrou-poster-1200px.jpg

Seasons 12
Genre REALITY
Running Time 13 X 48MIN
Language AFRIKAANS

Directed by BERDENE BURGER

Presented by LEAH


<   JOHNNY   |   SEE ALL   |   DIE BYL   >