From the pen of acclaimed writers Nicola Hanekom and Retief Scholtz, Jaco Bouwer directs this stellar cast in a groundbreaking KykNET drama series. Welcome to the small Karoo town of Maanhaarsdrif, a place where the people are a little strange but very pleasant. It seems things never change here, but a lot goes on underneath...

Uit die pen van bekroonde skrywers Nicola Hanekom en Retief Scholtz met Jaco Bouwer in die regisseursstoel, verwelkom ons julle in Maanhaarsdrif, ‘n fiksionele, eksentrieke klein dorpie in die middel van die Karoo. Die mense van die dorp (gespeel deur ’n sterbelaaide akteurs-geselskap) is die sout van die aarde, met ‘n inhirente fassinasie met die hemelruim. Kom kyk watter geheime uit die donker verlede nie langer weggesteek kan word nie.

dwaalster-tv-poster.jpg

Genre DRAMA
Running Time 13 X 44MIN
Language AFRIKAANS
Subtitles ENGLISH

Directed by JACO BOUWER

Concept by NICOLA HANEKOM

Written by NICOLA HANEKOM & RETIEF SCHOLTZ

Starring TINARIE VAN WYK LOOTS, JACQUES BESSENGER, ALBERT MARITZ, JOANIE COMBRINK, JUNE VAN MERCH

Available on Showmax

 

<   MOOIMAAK   |   SEE ALL | WATERFRONT >